+25
Selfsorg in Koringberg

Bella Casetta @ Village-Living

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Alexander F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Absoluut fantasties – ons het so tuis gevoel. Die plek is piekfyn skoon, modern en alles voel soos splinternuwe topklas afwerking. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy kan droom – en dit lyk of niks al ooit gebruik is nie. Daar was selfs braaisout, suiker, koffie, melk en varsgebakte goedere klaar reggestel – klein gebare wat ’n groot verskil maak. Wil jy braai? Daar is 'n reusagtige binnebraai, mooi buitebraai en selfs 'n gasbraai as jy wil. Drie pragtige braai-areas om van te kies, en die uitsig is ongelooflik. Dubbele lugversorging in die huis is ’n rariteit hier rond en het die hitte perfek hanteer. Koringberg self is ’n juweel – stil, pragtig en met ’n baie veilige dorpsgevoel. Die gashere was ongelooflik: altyd vinnig om te antwoord op boodskappe, maar hulle het ons volledige privaatheid gegee. Dit het gevoel of hulle regtig wou hê dat ons elke oomblik ten volle geniet. Ons beveel Bella Casetta 100% aan – dit was ’n perfekte wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Casetta @ Village-Living
Sjoe, baie dankie vir die pragtige woorde. Ek is bly julle het die kuier by ons so baie geniet en asb, kom kuier gerus weer. Julle is altyd welkom

Lynn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beautiful views, beautifully decorated accommodation and. We absolutely loved our stay at Bella Casetta and would recommend it to anyone looking for accommodation that includes all the luxuries. We were welcomed with a warm wood-fired hot tub, a bottle of red wine, choccies on our bed and 4 delicious cheese muffins, which was a nice touch. We thoroughly enjoyed the two fireplaces in the house, which kept the open-plan house nice and toasty. Our dog loved sleeping in front of the fire. It's a short drive from Cape Town; the area is quiet and relaxing. We found everything that we needed and more. The space is beautiful and includes everything that you need. The host communicates well, provides detailed information and instructions, and makes you feel welcome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Casetta @ Village-Living
Lynn, thank you so much for the beautiful review and kind words. We appreciate it, and please do come and visit us again

Chantal M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ontspannend, rustig, nodig vir niks. Ons het so lekker gebly met ons vierpoot kinders. Ons het heerlik ontspan. Sal dit aanbeveel vir enige enkel persoon of paartjie wat wil weggaan met hul diere na 'n woning wat omhein is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Casetta @ Village-Living
Dankie Chantal Kom kuier gerus weer

Kaylee K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastic! Peaceful, rejuvenating. Lovely! Our host was so lovely and amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Casetta @ Village-Living
Thank you, Kaylee

Wendy-Lynn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great place to reflect, unwind and recharge. We had a wonderful time to relax and unwind. The cottage was top notch and had all we needed and more. We took a walk around Koringberg and enjoyed the views and bird life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Casetta @ Village-Living
Thank you Wendy-Lynn Please come and visit us again soon

Verencia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very peaceful and relaxing. Fantastic stay, warm, clean and welcoming. The freshly baked muffins and red wine were lovely, a home away from home. Loved the decor. See you soon 🩷.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Casetta @ Village-Living
Thank you, Verencia. We are looking forward to your next stay

Essie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A gem in Koringberg. The cottage was exactly as the photos online, plus more. The attention to detail in every area was superb, and the hosts were friendly and extremely helpful. A real cosy winter destination, an ideal spot for a breakaway from the hustle and bustle of city life!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grantham J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great! Ons het baie lekker gebly en die gasheer was baie vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Casetta @ Village-Living
Dankie Grantham, julle is enige tyd weer welkom by ons

Coenie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Recommended. This is a high touch experience for a couple who wants peace and tranquility in the beautiful Swartland environment. All amenities and what is available in the cottage exceed what is usually provided in a self-catering establishment. Also, great service and availability from the managing agent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Casetta @ Village-Living
Baie dankie Coenie, hoop ons sien julle binnekort weer

Dewan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Netjies, goed toegerus. 'Splashpool' en heerlike tuin. Mooi uitsig en rustig. Netjies en baie goed toegerus. Lekker kolk vir afkoel en heerlike tuin. Mooi uitsig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ennerien
Bella Casetta @ Village-Living
Dankie Dewan Kom kuier gerus weer

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ennerien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 95

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

144 Gamtoos Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bdd7d03a7acb9496e26bd00f54d8719c826e6ed51c794bd74c6765e329d545b82201ed634dadcfe14bdbfab0fe1ab8e4995?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 144 Gamtoos Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.018564003745 18.68210778026
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang