+17

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rina D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Dit was uit die boeke uit! Dit was absoluut amazing. Die kommunikasie heeltyd van die persoon oor is als reg is ons gelukkig. PUIK diens. Die uitsig is fenomenaal. Die trappe is 'n lekker oefening, moet sê ons het elke dag eerder die trappe geklim as die hysbak, want dit help vir vakansie eet. Die hysbak is baie gerieflik, my ouers het dit baie gebruik en nooit 'n probleem gehad nie. Die netheid van die hele kompleks is absoluut fantasties. Gedurig is daar iemand wat of vee of gras sny of iets doen. Dit is 'n definitiewe weer kuier vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

430 Kuiseb Street, Dolphin View 45, Langstrand, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdvn4JuYJy2ncMBHT6L02863QF4e8CeXVPKOlTpRIY2aeXl2l89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 430 Kuiseb Street Dolphin View 45 Erongo 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -22.82499613455 14.543354052897
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang