2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Bellevue, 8 Osler Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bellevue Resort is in die skilderagtige Stilbaai geleë en bied 'n afgesonderde toevlugsoord wat ideaal is vir 'n paartjie of vriende.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n muurgemonteerde TV. Die badkamer het 'n toilet en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksiestoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, en eetgerei en breekware. 'n Etenstafel met sitplek vir 2 word voorsien, ideaal vir gedeelde maaltye. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Boonop het gaste toegang tot die gedeelde swembad en braai-area. Vir diegene wat die area wil verken, is Lappiesbaai-strand 1,3 km ver, en Alikreukel-roete is 3 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yolanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 4 Bellevue, 8 Osler Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Bellevue Resort het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Bellevue, 8 Osler Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang