3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
2 badkamers
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - C120 Bosman's Crossing, Distillery Road, Onderpappegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ben's Loft Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Stellenbosch en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel op die derde verdieping bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank is beskikbaar. Die woonstel het 2 badkamers, een met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet en een met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, gratis WiFi, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n kaggel.
Buite is daar 'n pragtige berg-uitsig.
Die woonstelgebou bied veilige parkeerplek en 24/7-sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- C120 Bosman's Crossing, Distillery Road, Onderpappegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Ben's Loft Apartment het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C120 Bosman's Crossing, Distillery Road, Onderpappegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang