2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33a Church street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beresheet Salt and Pepper bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.
Die eenheid lei na 'n pragtige onderdakstoep met ekstra sitplek, asook 'n braai-area, perfek vir skemerkelkies.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33a Church street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Beresheet Salt and Pepper het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33a Church street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang