+26
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Serica Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Berg n Sea is in Plettenbergbaai, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Berg n Sea bied verblyf in 3 pragtige woonstelle wat elk 'n privaat ingang, kombuisie, en suite-badkamer en 'n asemrowende see-uitsig het.

Hierdie vrblyf het 'n swembad, tuin, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Dit is ook net 1,7 km vanaf Wedge Beach.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerhard V
Gesin met tieners
5.0
Lekker. It was lekker and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Cobus D
Gesin met tieners
5.0
Beautiful view and great hosts! Very comfortable and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Jan F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Uitstekend en heerlik gebly.
Apr 2026
Mariska K
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, baie vriendelike mense wat die ekstra myl stap vir hul gaste, waarde vir geld. Baie dankie.
Des 2025
Hannes L
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker en onspannend. Pragtige uitsig. Die eenheid bied meer as genoeg ruimte en luuksheid. Eienaars was baie gasvry en behulpsaam.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Serica Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berg n Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Serica Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c77f79a71e9193e987bd9c44e40e4fbb646729d2e2cea0641f275193d77cc8f1d3bbb259995ddc16c5f6f148ce6626b0229?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 4 Serica Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0526241 23.3626086

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang