+45

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anelda S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Veilig en vriendelik. Vriendelike ontvangs en lekker kamer waarin ons gebly het. Veilige omgewing en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cebsile S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Peaceful. Enjoyed my stay there. The owner was very lovely and welcoming. We even needed to check in an hour before, and he didn't give us any problem. Rooms were very clean and peaceful. Great value for our money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Comfortable and adequate. Accommodation is very basic. No self-catering such as pots and pans in the room, especially for a long stay. Loved the paintings and decor, very cosy. Decor outside is also very warm and cosy. Hosts are helpful and inviting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Heerlik en rustig. Pragtig binne en buite. Ons het baie lekker gebly. So rustig. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Hi Tinus, baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Driekie

Tinarie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2026

Baie netjies en skoon. Alles wat mens nodig het vir 'n vinnige oorslaap. Dit was 'n maklike oorslaap vir na 'n troue. Alles was mooi skoon en netjies. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie goeie klientediens. Ons het nie oorgebly nie, ons moes onverwags vertrek. Klientediens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Very convenient and pleasant stay. A lovely place close to the hospital. We appreciated the host's kind interest in our son's stay in hospital and they were very attentive to make sure we had a good stay. Always helpful. A pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. It was a lovely stay. Hosts were very friendly. Beautiful place. Will definitely go back there again. I love the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies, funksioneel en ruim. Baie dankie, was perfek. Netjies, funksioneel en ruim. Ons het baie lekker gebly in King's Suite. Sentraal en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld. Gerieflik, veilig en baie netjies. Wat 'n pragtige gem in die middel van die dorp. Alles was mooi, netjies en goed versorg. Sal beslis weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg. Julle is meer as welkom by ons. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Driekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R665
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R665
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R665
per nag, vir 2 mense
Bespreek

862A 15th Avenue, Wonderboom South, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1da8dc2d7f088dbe38c511cd185e1e6bc7193f1c21118d311475bf8bf366d339462a9da69ac89a57f1217fa2d008dd1d6df4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 862A 15th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.701230633945 28.210797529089
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang