LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Berghaan B&B | LekkeSlaap
+44

Berghaan B&B

B&B
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 14 Jan 2021 tot 31 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 862a, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 R594 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Berghaan B&B is in Wonderboom-Suid, Pretoria, geleë.

Daar is 2 ateljeewoonstelle wat slaapplek vir tot 4 gaste bied en 'n oornagkamer op die perseel wat slaapplek aan 1 of 2 gaste bied. Die eenhede het elk 'n aparte ingang vanaf die straat en die eenhede is privaat en apart van die hoofhuis.

Albei die luukse, oopplan-woonstelle is ruim en het 'n oopplan-uitleg, 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die grondvloer-eenheid het 'n stort en die boonste eenheid het 'n bad en stort. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien.

Hierdie eenhede het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV wat vanaf die bed of gemaklike leerbanke besigtig kan word. Gratis WiFi is beskikbaar en albei eenhede het 'n lessenaar met 'n leeslamp sodat sakereisigers hier sal kan werk.

Die oornagkamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, TV met DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n klein lessenaar en 'n tafellampie.

'n Tradisionele ontbyt word in die eenheid teen ekstra koste bedien op 'n geleë tyd vir die gas. Braaigeriewe moet bespreek word en is op die patio beskikbaar. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die eenhede word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Berghaan B&B is naby restaurante, winkelsentrums en verskeie hospitale geleë soos die Eugene Marais Hospitaal, die Netcare Moot Hospitaal en die Steve Biko Hospitaal met verskeie mediese spesialiste.

Verskeie hoër- en laerskole (Overkruin, Wonderboom, Alma, John Vorster, Curro Akademie) is ook in die omgewing.

Die Dinokeng Wildreservaat met die Groot 5 is net 30 minute se ry vanaf Berghaan B&B. Vervoer na Hatfield Gautreinstasie en Wonderboom Lughawe is beskikbaar teen ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Berghaan B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 15de Laan 862a, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Berghaan B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R660
Vanaf R594
per nag (vir 2 persone)
was R660
Vanaf R594
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 862a, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH5zkjBNUXR78otj7xE1pA1wAopcet4CJAERDIRLV1V8Qoa5nYu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R660, nou Vanaf R594  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 862A 15th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.701230633945 28.210797529089
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!