LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Berghaan B&B | LekkeSlaap
+44

Berghaan B&B

B&B

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Berghaan B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Magda D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Enkelreisiger

'n Heerlike rustige plek, pragtig en goeie diens - waarde vir geld.

Die Prins kamer het alles wat mens nodig het en dis privaat, skoon en netjies.

Daniel M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

All was excellent, very warm welcome.

It will always be a pleasure to return here. Very nice food, clean room and good food. You really get another feeling compared to the big streamlined lodges and B&B's. Our thanks to the host. Will really recommend my friends to this establishment.

Berghaan B&B's terugvoer

Daniel
What a pleasure it was to host you. Thank you for choosing Berghaan. Always welcome!

Berghaan B&B
Marthie B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon, wow!

Baie kunstig gemeubileerde eenheid. Gee die gevoel van rustigheid.

Berghaan B&B's terugvoer

Marthie, dit was voorwaar lekker om jou hier te ontvang. Dankie vir die resensie. Altyd welkom.

Berghaan B&B
Antoinette O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en skoon verblyf.

Altyd vriendelike diens. Skoon gerieflike verblyf. Sal dit sterk aanbeveel.

Berghaan B&B's terugvoer

Antoinette, dit was wonderlik om julle hier te ontvang.

Berghaan B&B
Frans K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K
Besigheidsreis

Fantasties.

25 woorde beslis te min om die gasvryheid van Bart en Driekie te beskryf. 6-ster-behandeling ontvang en fynproewer ontbyt op die afgespreekte tyd in my kamer ontvang.

Berghaan B&B's terugvoer

Hi Frans, Baie dankie vir jou resensie. Ons streef daarna om net die beste vir ons gaste te gee. Jy is enige tyd welkom om ons weer te besoek.

Berghaan B&B
Antoinette O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, puik diens en heerlike ontbyt.

Aangename, gasvrye mense, netjiese en skoon kamer, bereid om mens te akkommodeer. Heerlike ontbyt. Kan regtig die B&B aanbeveel. Veilige en stil omgewing.

Berghaan B&B's terugvoer

Antoinette, Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Jy is ter enige tyd weer welkom by ons.
Bart en Driekie

Berghaan B&B
Mariaan P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Mens voel baie tuis by die gastehuis en ontbyt iets besonders.

Sal vir enige iemand Berghaan BNB aanbeveel, netjies, skoon, vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Berghaan B&B's terugvoer

Hi Mariaan,

Dit was wonderlik om julle hier te ontvang. Julle is áltyd welkom.

Hartlike groete,
Bart en Driekie

Berghaan B&B
Reneatte B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneatte B
Saam met vriende

Rustige stil plekkie.

Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was elke oggend vars voorberei en baie smaakvol. Kamers was skoon en stylvol. Die buurt is baie stil en rustig. Sal enige tyd weer daar aanklop.

Berghaan B&B's terugvoer

Reneatte, baie dankie vir jou resensie. Dit was wonderlik om jou hier te ontvang. Jy is altyd welkom by ons!

Berghaan B&B
Amelia L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia L
Gesin met klein kinders

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf en smaaklike ontbyt.

Een opmerking ─ 'n matjie by die stort om op te trap ná 'n stort sal great wees!

Berghaan B&B's terugvoer

Hi Amelia,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek stem 100% saam. Die afwesigheid van die matjie was 'n oorsigfout en ons sal verseker seker maak dat daar altyd 'n matjie beskikbaar is.
Hartlike groete,
Driekie

Berghaan B&B
Joan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek om te bly.

Een van die beste B&B's waar ek al gebly het. Die gashere was vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons te help. Ontbyt is in die kamer bedien en was uniek en heerlik. Die kamers is mooi en het baie mooi skilderye teen die mure. Alles is so skoon, sal hulle beslis aanbeveel en weer daar bly as ek in Pretoria is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good place to stay.

One of the best B&B's we have stayed at, hosts so friendly, went out of their way to please us. Breakfast served in room so unique and tasty too. Room furnishings were really nice, lots of lovely paintings. Everything so clean, will definitely recommend it and will visit it again when in Pretoria.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Berghaan B&B's terugvoer

Good day Joan,
What a pleasure it has been to meet you! Such a lovely couple, bubbly and friendly. Wish we had more time to chat, you're always welcome.
Thank you for your review. It is highly appreciated.
Kind regards,
Bart and Driekie

Berghaan B&B
Hanja V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir seker die moeite werd!

Wat 'n aangename verassing was ons verblyf nie! Alles was skoon en netjies. Die kamer lekker ruim. Die area is stil en die lekkerste matras om op te slaap. Die ontbyt in ons kamer die volgende oggend was ekstra spesiaal en so smaakvol voorberei. Baie baie dankie ek sal vir seker weer daar gaan slaap.

Berghaan B&B's terugvoer

Dit was wonderlik om julle hier by ons te ontvang. Julle is meer as welkom om weer by ons tuis te gaan!

Berghaan B&B
Jaques P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques P
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Die eienaars maak jou tuis voel. Die feit dat hulle nie my ekstra gevra vir my klein seuntjie nie, word dit waardeer. Dankie Berghaan julle is uitstekend.

Peet V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

It was a pleasure staying at Berghaan. Will recommend it to anybody.

Berghaan B&B's terugvoer

Dit was wonderlik om julle hier te ontvang.
Kom gerus weer!

Berghaan B&B
Werner G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Enkelreisiger

Beste gastehuis, met die beste gashere waar ek nog gebly het.

Vriendelike ontvangs, skoon kamer en badkamer. Het al by 'n paar gastehuise gebly, maar nog nie een teegekom soos Berghaan nie. Baie dankie vir 'n heerlike paar dae wat ek daar kon bly. Waarde vir geld. Sal Berghaan B&B vir enigeen aanbeveel.

Luitha R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luitha R
Gesin met klein kinders

Wonderlike mense en ontbyt.

Dit is wat jy verwag van 'n gastehuis. Al die nodige fasiliteite. Ons was veilig en kon goed uitrus. Baie bly ek het hier kon tuisgaan.

Andre P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, aangenaam, gasvry en sorgvry.

Berghaan B&B het al my verwagtinge oortref. Vriendelik, gerieflik, aangenaam, skoon, veilig en gerieflik geleë tussen skole, hospitale en talle besienswaardighede in Pretoria. Driekie en Bart julle diens is puik en baie dankie vir die smaaklike ontbyt elke oggend. Ons sal verseker weer by julle tuisgaan.

Leandra U - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra U
Gesin met klein kinders

Friendly owners, had a great stay.

Would recommend Berghaan to everyone. Clean and neat B&B. Owners are so friendly and makes you feel right at home. They make time to ask you about your day and your stay. They are so welcoming and sweet. They make effort with your children. Had an absolute wonderful stay.

Berghaan B&B's terugvoer

Dit was n absolute plesier om julle hier te ontvang. Kom gerus weer.

Berghaan B&B
Tiaan D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D
Enkelreisiger

Absoluut fantasties!

Na die mees vriendelike verwelkoming word jy gelei na 'n moderne, ruim en kleurvolle huisie wat alles bevat wat mens kan benodig. Dis 'n uitblinker!

Berghaan B&B's terugvoer

Dit was net 'n plesier om jou hier te ontvang! Jy is altyd weer welkom.

Berghaan B&B
was R660
Vanaf R594
per nag (vir 2 persone)
was R660
Vanaf R594
per nag (vir 2 persone)
was R660
Vanaf R594
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 862a, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH5zkjBNUXR78otj7xE1pA1wAopcet4CJAERDIRLV1V8Qoa5nYu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R660, nou Vanaf R594  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 862A 15th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.701230633945 28.210797529089
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!