+15
Selfsorg in Worcester

Bergland Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marieta E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Goeie ligging. Verskeidenheid akkommodasie. Goeie vriendelike diens. Goeie ligging, verskeidenheid akkommodasie. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vir seker gou weer. Was awesome ervaring. Dit was fantasties. Mooi. Rustig. 10 km van groot mall en 10 km vanaf Rawsonville. Bly lekker teen die berg met pragtige uitkyk oor Rawsonville vallei. Baie om te doen sonder om ver te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Kobus! Ons is so bly julle het die rustigheid, ligging en uitsigte geniet – dit is presies wat ons vir ons gaste wil skep. Dis wonderlik om te hoor dat julle ook die nabyheid aan Rawsonville en omliggende geriewe waardeer het, terwyl julle steeds kon ontspan in die natuur. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te verwelkom! Groete Bergland-span

Danielle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ongelooflik. Dus ons 2de keer by Bergland, ons absoluut geniet dit. Die mees rustige en intieme plek met die mooi uitsig, die heel beste plek as jy privaat wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Dit maak ons baie bly om te hoor dat julle weer julle tyd by Bergland geniet het. Ons wil graag vir ons gaste 'n rustige, privaat wegbreek met mooi natuurskoon bied, en dit beteken baie dat julle dit so ervaar het. Ons waardeer julle ondersteuning en sien daarna uit om julle weer vir 'n derde kuier by Bergland te verwelkom! Vriendelike groete

Sunita C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Perfection, serene, neat and well kept, all amenities provided. Absolutely beautiful and secluded accommodation with cozy and exceptionally clean rooms. My two kids and I were the only visitors for the past few days and had sole access to the lovely pool and lapa area. Owner was amazing and very helpful, as well as the cleaning staff. Definitely a hidden gem in the heart of Worcester. I will most definitely be returning with my extended family for a relaxing weekend soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Thank you so much for the great review! We are glad to hear that you and your children enjoyed your stay with us. Thank you as well for your kind words about our staff. We will be sure to share your feedback with the owner and housekeeping team; they will be thrilled to hear it. We are honoured that you consider Bergland a hidden gem, and we look forward to welcoming you and your extended family back for another relaxing weekend in the near future. Warm regards,

Marlon T
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Tranquil, peaceful and lovely! Excellent! The tranquility, the location with stunning views, the calm and peaceful atmosphere of the place, just so refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Thank you for the great review! We are so pleased to hear that you enjoyed the beautiful location and stunning views that make Bergland so special. Creating a peaceful and refreshing escape where guests can relax in nature is exactly what we strive for. We truly appreciate your kind words and hope to welcome you back again soon for another relaxing stay. Warm regards,

Marlon T
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Wonderful, relaxing, tranquil stay. We were a large group on a couples retreat, so having the 10 rooms available was ideal. The communal lapa area was perfect for our activities and discussions. Everything you need is there, the space is ample and neat. The grounds are well kept and the views are stunning; all the facilities are really well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fabulous. Would definitely be back. The family had an amazing time at this venue. Rooms were clean and the management were very accommodating at all times. The concern we had was the amount of flies around the lapa area and would suggest that a mechanism to reduce the number of flies around the lapa area be provided. Fabulous, would definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Thank you for taking the time to give a great review! We're delighted to hear that your family had an amazing time and that you found the rooms clean and our team accommodating. Thank you as well for your feedback regarding the flies around the lapa area. We appreciate you bringing it to our attention and will certainly look into ways to improve this for our guests. We look forward to welcoming you back to Bergland soon! Warm regards,

Francois V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie lekker familie wegbreek. Baie oulike plek, lekker vir kinders, plekke is baie mooi met baie mooi uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat julle die mooi uitsigte, geriewe en kindervriendelike atmosfeer geniet het. Dit beteken baie vir ons dat julle Bergland as 'n lekker plek vir die hele gesin ervaar het. Ons hoop om julle weer binnekort by Bergland te verwelkom! Vriendelike groete,

Danielle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantastiese naweek gehad, sal definitief weer daar bly. Dit was my huweliksherdenking. Ek en manlief wou bietjie wegbreek, definitief 'n baie wonderlike en rustige atmosfeer, heel op ons eie. Daar was alles beskikbaar wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer, Danielle! Ons voel geëerd dat julle Bergland gekies het om julle huweliksherdenking te vier. Dit is heerlik om te hoor dat julle die rustige, privaat atmosfeer geniet het en alles gevind het wat julle nodig gehad het vir 'n spesiale wegbreek. Ons wens julle nog baie gelukkige jare saam toe en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete,

Anthony A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Lovely stay. Always a great stay at Bergland. Very friendly owner and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Thank you for the positive review, Anthony, it is very appreciated. You are very welcome to come and visit again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Bergland Akkommodasie, Apiesklip, Worcester, 6849, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf69cc628ef1d4c64b6d651e6c277a95ffd360b756fe494cb8be45f07b7af48b590f06ecb4011aa6b7d99d2474b989cb9c11c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Bergland Akkommodasie Apiesklip 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.586580199311 19.369989374347
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang