Bergrivier Lodge & Karavaanpark

Kampeer/karavaan

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Ian V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Net fantasties awesome! Awesome plek! Die plek was so lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Absolutely loved our stay, will definitely go again. Absolutely loved it, the scenery and tranquility of this place are beautiful. The only issue is that there was no hot water to shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien N
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Lekker gekamp, alles netjies en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

A must have experience. It was amazing, the host is wonderful, camps are clean, staff are friendly, pools and slides are well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim V
Kort verblyf
4.4
Sep 2025

Awesome. Was 'n lekker kamp met vriende en familie en dierekinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaydene H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2025

Quaint, relaxed. Relaxed, small resort, great for kids that love to swim.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2025

Nice. We enjoyed our stay and the location is very nice. The campsite and the swimming pools are very nice. The ablutions need to be upgraded to improve the experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marisa O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2025

Dit was andersins lekker en rustig. Die tuin en swembad lyk pragtig. Die akkommodasie is 'n ander storie. Die trappe na die boonste vlak is baie steil. Die bad- en toiletgeriewe is onder. Verstaan dit nie. Die muurproppe werk nie. Die waaiers het 'n twee punt prop, maar geen drie punt prop om dit te gebruik nie. Die stort en toiletgeriewe is van swak gehalte. Die kassie in die badkamer sukkel om oop te maak; jy het 'n skerp voorwerp nodig om dit oop te maak.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Martin D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2025

Gerieflik. Ja, naby Brits en maklike toegang tot hoofroete.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 102 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Zoutpansfrift 387, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02bd1b51aa09f224ecc61c2d7a9251e105493e0eacd0f7e37a9778178f4b7dba55f8f1c5612c7dcfc77dd1eb7f8ae3e09cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 R511 Zoutpansfrift 387 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.557801481618 27.720458482179
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang