3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 5th Avenue, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bergsig Woonstel bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Denneoord, George. Dit is 'n ideale opsie vir gaste wat oornagverblyf soek terwyl hulle langs die Tuinroete reis.
Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 3 gaste in sy 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl daar 'n driekwartbed in die leefarea beskikbaar is. Gaste deel 'n gesinsbadkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die leefarea is ruim en beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stromingsdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste saam maaltye kan geniet. Buite kan gaste 'n privaat tuinarea met sitplek en braaigeriewe geniet, wat dit die perfekte plek maak om te ontspan met 'n aanddrankie.
Die eiendom is gerieflik geleë naby skole, winkels, restaurante en wandelpaaie. Die woonstel is ook gerieflik geleë naby skole soos Outeniqua Skool, Denneoord Laerskool en George Suid Laerskool, wat dit geskik maak vir gaste wat sportgeleenthede bywoon.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 5th Avenue, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergsig Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 5th Avenue, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang