- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Andrew Avenue, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bergsig B&B is in Knysna geleë, 'n vooraanstaande vakansiebestemming op die skilderagtige Tuinroete in die Wes-Kaap. Die oulike dorpie het groen bergagtige landskappe wat met die glinsterende waters van die see, riviere en strandmeer kontrasteer.
Daar is 3 eenhede. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 2 kamers met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die ander kamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Verder is daar 'n stoep met 'n buitebraai-area en sitplek.
Knysna bied natuurroetes, warm strande, wêreldklas-gholfbane en van die beste inkopieplekke in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
CHRISTOFFEL Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 13 Andrew Avenue, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergsig B&B Knysna het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Andrew Avenue, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang