+23

Bermas Rus

  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Disa Street, Boggoms Bay, 6511, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Bermas Rus is 'n ruim selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in Boggomsbaai, 'n kusvakansiedorpie in Mosselbaai geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n muurgemonteerde TV, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n bed vir 2 kinders het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die sitkamer beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het ook 'n knus sitarea en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Wi-Fi en sonkrag is beskikbaar by die eiendom tydens beurtkrag.

Buite het die kothuis 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien. Alhoewel die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Daleen G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig om net lekker te ontspan. Ons het 3 dae by Bermas Rus gebly. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en gewys waar alles is. Wonderlik geku...
Sien meer
Des 2025
Edwin D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar tuis gaan. Baie lekker gekuier, het die gasvryheid van die eienaar baie geniet.
Nov 2025
Elmo L
Besigheidsreis
5.0
Value for money, great stay. Very nice, the place has more than enough space and the host thought of everything. Very well equipped and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Mara S
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese. Baie dankie aan Bertie, jou gasvryheid was onverbeterlik. Ons het lanklaas so 'n fantastiese ontvangs gehad. Bertie, jy is die beste. Dan...
Sien meer
Nov 2025
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik ontvang en sommer gou tuis gevoel. Pragtige seeuitsig en stilte. Wonderlike verblyf, gerieflik en skoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bertie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 86 Disa Street, Boggoms Bay, 6511, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bermas Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Disa Street, Boggoms Bay, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbada020b460f69b50d1fbda193ab293f615b4bbb9e8ed4ce317c28a4c39d0e7dfd071d2a230f7c3b7c78ab916cff0507c83d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense 17 5 1 5 86 Disa Street Boggoms Bay 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -34.2689689 21.909783371164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang