Bessie on Vondeling
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 8 Des 2025.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Vondeling & Marcus Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R1 105 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie moderne kushuis is geleë in 'n stil buurt in Langebaan, net 2 km vanaf die hoofstrand, en bied gemaklike akkommodasie vir gesinne of groepe van tot 12 gaste.
Die hoofhuis bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer, eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis met al die noodsaaklikhede vir 'n selfsorgverblyf in. Die leefarea maak oop na 'n buitelugruimte met 'n privaat plonspoel en vuurput, ideaal vir ontspanne byeenkomste.
'n Bykomende privaat woonstel, wat vir groter groepe ingesluit kan word, bied slaapplek vir 2 gaste. Die woonstel beskik oor 'n sitkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat ekstra privaatheid bied terwyl dit steeds aan die hoofhuis gekoppel is wanneer nodig.
Buite kan gaste die gemeubileerde ontspanningsareas, plonspoel en rustige omgewing geniet.
Die eiendom is gerieflik geleë naby die strand, restaurante, die strandmeer en verskeie watersportaktiwiteite, wat dit ideaal maak vir gaste wat beide gemak en maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 131
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Corner of Vondeling & Marcus Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Bessie on Vondeling het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Vondeling & Marcus Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang