+70
Selfsorg in Bodorp

Bethel Guesthouse

  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 9 Barnard Street, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Bethel Guesthouse bied selfsorg- of B&B-verblyf in George. Die gastehuis is naby die middedorp wat restaurante, winkels, museums en ander geriewe het.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat individueel versier is. Die kamers het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het ook 'n privaat badkamer. 'n Kombuisie met basiese toebehore om etes voor te berei of warm te maak is ook in elke kamer beskikbaar.

Verder het elke kamer ook 'n TV met óf die volle DStv-pakket of sekere DStv-kanale, 'n waaier, verwarmers en 'n privaat braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Bethel Guesthouse is 2 km vanaf George Gholfklub, plaaslike kroeë en is ongeveer 10 km vanaf George Lughawe, 11,5 km vanaf Victoriabaai en 'n entjie se ry van ander besienswaardighede op die Tuinroete af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hiram L
Gesin met tieners
5.0
Ideal for our family needa. Very comfortable and private.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Ailsa T
5.0
Comfortable and convenient. I found the small suite extremely comfortable and it had everything I needed. The staff I met were friendly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Jacques D
5.0
Vriendelike diens en netjiese verblyf met 'n mooi tuin. Baie dankie vir die vriendelike diens en verblyf Dit was skoon, netjies en rustig. Die liggin...
Sien meer
Apr 2026
Mary-Ann B
Besigheidsreis
5.0
Altyd rustig en kalmerend na 'n dag se reis. Dis al my 6de keer by Bethel en ek sal altyd teruggaan. Als wat jy benodig is daar. Dis beter as 'n hotel...
Sien meer
Apr 2026
Andre V
5.0
Uitstekend. Lekker. Gemaklik. Vriendelik. Privaat.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ulene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9 Barnard Street, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bethel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Barnard Street, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA273503e644dfa3d8ce828e05a5c5c08ec611cf3bcf4e0f7b225b139eb19e851e6a428ca878f130b0546344fd791f3020b221?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 9 Barnard Street Bodorp 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.951325 22.4661737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang