Between Earth & Sky Penthouse
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Ryneveld Street, Koetsierhuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Between Earth & Sky Penthouse is 'n ruim selfsorgwoonstel in die hartjie van Stellenbosch Sentraal en bied gerieflike toegang tot wynlandgoedere, historiese landmerke, boetiekwinkels en eetervarings. Dit is perfek vir besigheid of ontspanning en stel gaste instaat om Stellenbosch se kultuur en sjarme te ervaar.
Dié woonstel het lugversorging, slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die eenheid het 'n omsetter en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Stellenbosch Dorpsmuseum, die Botaniese Tuin, kunsgalerye in Ryneveldstraat en die Rupert-museum in. Dorpstraat spog met Kaaps-Hollandse argitektuur en Spier-wynplaas en Delaire Graff Estate is net 'n entjie se ry weg.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
VA Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Ryneveld Street, Koetsierhuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Ryneveld Street, Koetsierhuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang