Between Tides @ All The Tides
4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 984 Milton Lane, Hi Tide, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Between Tides @ All The Tides bied knus selfsorgverblyf in 'n kompleks in die hartjie van Ramsgate en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek aan die Dolfynkus.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat vir kinders onder die ouderdom van 10 jaar geskik is.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei verder na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is 'n privaat stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Die verblyf is net 80 m vanaf die strand. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 51
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 984 Milton Lane, Hi Tide, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Between Tides @ All The Tides het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
984 Milton Lane, Hi Tide, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang