+10
Selfsorg in Ramsgate

Between Tides @ All The Tides

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
2.0
Shaun A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2026

Lekker area, die eenheid kort wel 'n bietjie aandag. Die kuier by Between Tides was vir ons lekker gewees, daar was wel 'n paar dinge wat ons gepla het van die eenheid waar ons gebly het. 1. Hulle het ons nie verwag nie - Ek het ons verblyf verleng, maar dit was nie op hulle sisteem aangedui nie. Ons moes twee ure wag vir ons eenheid om skoon gemaak te word en om die sleutels te ontvang. 2. Die eenheid was nie baie skoon nie - Ons het drie keer kakkerlakke gevind in ons eenheid, krummels op ons kombuis eenheid, vlekke op ons beddegoed en ook die banke het 'n reuk gehad. 3. Geen voorsiening word gemaak vir 'n klein mensie nie - Ons het aangedui dat ons met ons dogtertjie van 6 jaar oud kom, daar was nie beddegoed vir haar nie, ook nie 'n handdoek nie. Ook haar slaapopsie was baie beperk, 'n uittrekbank wat al moeg en stukkend is. Weens dit en die kakkerlakke het ons maar eerder besluit dat sy tussen ons slaap. 4. Veiligheid - Die eenhede is oop vir enige persoon van die straat, daar was net twee klein houthekkies tussen ons en die mense op straat en albei kon nie sluit nie. As jy nie jou huis gesluit hou nie, kan enige iemand jou bykom. Buiten die drie areas van verbetering, kan ons nie kla nie. Die eenheid is in 'n goeie gebied, lekker naby die strand, die WiFi en Smart TV wat beskikbaar was, was 'n bederf vir die dae met slegte weer en die omliggende restaurante is 'n fees om by te woon. Die strand is mooi en nie oorvol nie en die area word mooi na gekyk. Sal weer gaan, maar dalk net in 'n beter eenheid bly.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R860
20 % AF
R 860 R 688
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R860
20 % AF
R 860 R 688
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R860
20 % AF
R 860 R 688
per nag (plek vir 4)
Bespreek

984 Milton Lane, Hi Tide, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb592fdab0cf29ebb694177b6b1fadf17dee2e135c6e44d24d16a4ff269914081bcdf3b68bc53a51b4d29b0a5401141466c3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R860 nouVanaf R688 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 984 Milton Lane Hi Tide 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.892039529899 30.3476907705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang