Lodge in Kanoneiland

Bezalel Wine & Brandy Estate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Frik D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dit nie net oorslaap nie, maar 'n belewenis! Baie lekker, die verwelkoming en komplimentêre brandewynproe was uit die boonste rakke. Kamers skoon en netjies en die geriewe soos geadverteer. Sal definitief aanbeveel. Lekker swembad wat oor die wingerde kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annailze A
1 nag
5.0
Nov 2025

Very good, clean and safe. The stay was top notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Rustig en skoon. Ongelooflike netjiese, skoon eenheid. Die wynproe en kos was héérlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige ontspanne plek. Pragtige plek en heerlike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitnemend. Beslis waarde vir geld. Baie netjies en weldeurdag uiteengesit. Alles en meer wat ons verwag het. Baie aangename gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Verstaan nou my vrou se liefde vir Noordkaap: hemel op aarde. Dankie liefling. Baie rustige atmosfeer. Netjies en skoon. Gasheer besonder bedagsaam. Het regtig gevoel asof ons by ons eie plek is. Werkende plaas, maar glad nie steurend nie. Almal is vriendelik, selfs die troeteldiere. O ja, en die wynkelder is 'n bonus. Besonderse tipe wyne en brandewyn, definitief nie algemeen nie, net so goeie karakter soos die plek self. Sal beslis weer besoek wanneer ons in die Noordkaap reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jfa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig kuier en die stilte geniet. Die sprokies tuin was oulik. Goed ontvang. Baie vriendelik. Die wyne en brandewyn tasting en inligting van die boetiek landgoed en geskiedenis was merkwaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, gerief en vriendelikheid. Die beste. Die mense is vriendelik, die plek is puik. 2de keer wat ons daar bly, en ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sake V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Very pleasant. Very pleasant. Nice clean rooms. Friendly host and quiet location away from the highway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laverne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam, rustig en ontspannend. Ons het hul heerlike kos en wyn asook die rustigheid geniet. Vriendelike en behulpsame personeel. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R890
25 % AF
R 890 R 668
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R890
25 % AF
R 890 R 668
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R890
25 % AF
R 890 R 668
per nag (plek vir 3)
Bespreek

N14, Dyasons Klip Settlement, Upington, 8805, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e3a7e89a0a953e05f2a007edd05a4e3e2ebee593490b4c9d02b59db537dc1f1a9d318e38158ebb3bae7ad41bc6af9fd994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R668 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 N14 Dyasons Klip Settlement 8805 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -28.60248395017 21.100797738562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang