+78
Lodge in Potchefstroom

Bietjie Bosveld Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 227 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Margaret J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Ontspannend en rustig. Was heerlik. Netjies en skoon. 'n Koffietjie in die tente sal aanbeveel word, veral as jy net oornag. Andersins is die akkommodasie volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Rustig, en baie lekker. Baie lekker gebly, een aand was te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Was. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Will recommend this venue to anyone. The holiday was exceptional, the peaceful atmosphere, the friendly people, it's worth the stay and value for money. Not forgetting the animals on the property, what fun we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Waarlik waarde vir geld en veilig. N baie lekker plek vir 30 dae se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner R
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2026

Vriendelikheid en rustige oornagplek. Ons was bietjie later as inboektyd en dit was geen probleem. Net vriendelikheid ervaar. Verblyf is lekker rustig en heeltemal privaat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Lekker gerus. Ja, lekker rustig en stil.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2026

Heel aangenaam. Dit was heel lekker, behalwe dat daar nie voorsiening gemaak is vir kragonderbreking nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kaylee B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig en gemaklik. Ons het lekker gebly en dit was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Bietjie bos is sy naam werd. Het lekker gebly, skoon en netjies. Vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 227

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Plot 376, Oude Dorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d24d57631eb1ac04dba110133b55b4e82c490935828411fccd8cb3c31c0c44105a67c13597e6bdb7dbd3d8bc83a1501277f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 227 5 1 5 Plot 376 Oude Dorp 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.583221433997 27.065986096859
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang