+12
Gastehuis in Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 581 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Eldee K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lieflik. Het voorheen by Biffie oorgebly en kyk altyd eers of haar plek beskikbaar is wanneer ek bespreek. Dit voel asof jy by vriende gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Veilig en netjies. Soos altyd uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger And Bernadine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

If you are looking for a B&B in Beaufort West, look no further than Biffies. A splendid B&B! Every little detail has been taken into account by Biffie to make guests feel at home. We received a wonderful welcome, were offered a glass of wine, and to curb the hunger pangs, there were sandwiches in the fridge, as well as tea, coffee and rusks. We spent the night in luxury after a lovely warm shower. This B&B is excellently priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biffie
Biffie's Cottages
Thank you, what a lovely review! Much appreciated. Regards, Biffie

Prof Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Puik, gerieflik en soon. Dit is altyd besonders lekker om by Biffie's te bly. Kommunikasie is altyd uitstekend, baie vriendelike ontvangs, met bederfies. Alles altyd netjies, skoon en stil. Ons voorkeur keuse in Beaufort West.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biffie
Biffie's Cottages
Baie dankie, groete.

Andries V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Vriendelike diens met waarde vir geld! Tweede keer wat ons by Biffie oornag met sake reis na Kaapstad. Waarde vir geld, vriendelike ontvangs en skoon. Sal elke keer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biffie
Biffie's Cottages
Baie dankie... Groete.

Nico R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike, vriendelik. Baie vriendelik, gemaklik, beste plek om oor te slaap oppad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
1 nag
5.0
Feb 2026

Oorslaap oppad Kaap toe. Biffie's was soos 'n oase in die Karoo. Soos altyd, pragtig, smaakvol, heerlike padkos en Biffie se gasvryheid laat mens net ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biffie
Biffie's Cottages
Baie dankie, waardeer jou mooi boodskap. Xx

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker ontspan. Kan dit regtig aanbeveel. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Baie lekker gebly. Rustig en uit die gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette G
1 nag
5.0
Feb 2026

Biffies Cottages wen elke keer! Ons het nou al 'n paar keer by Biffies Cottages oorgebly. Biffie is ons eerste keuse weens die vriendelike en persoonlike diens wat sy lewer. Jy kan staatmaak op 'n skoon en netjiese kamer wat jy deur 'n naald kan trek! Daar is veilige parkering. Vir die warm dae is daar lugversorging en 'n enorme dak 'fan' wat jou koel hou. Na 'n lang reis is Biffies Cottages jou eerste keuse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biffie
Biffie's Cottages
Baie baie dankie, ek waardeer jou mooi boodskap. Xx

Sherene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Biffie sal altyd 'n eerste keuse wees vir oorbly in Beaufort Wes. My 2de keer by Biffie, so ja, dis altyd lekker om daar oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Biffie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 581

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39379bf3647b894dd3b979c903c53cf166d93b57cd9338ecc898b17e6fb4fad68e2817dfa230a334043f7e7a009f46510c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 581 5 1 5 1 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.345572569786 22.583710271164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang