+12
Gastehuis in Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Biffie's Cottages is in 'n stil en veilige area in Beaufort-Wes geleë en bied 2 identiese tuinkothuise wat baie na aan die middedorp is.

Kothuis 1 het 2 enkelbeddens en Kothuis 2 het 'n dubbelbed. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer met stort en geriewe soos lugversorging, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n privaat ingang en toegang tot die tuin. Veilige parkeergeriewe is beskikbaar vir gaste.

Beaufort-Wes is 'n dorpie in die Wes-Kaap in Suid-Afrika. Dit is die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo en staan as die "Hoofstad van die Karoo" bekend. Die dorpie is naby die Karoo Nasionale Park.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 591 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dries G
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en rustig. Biffie is 'n wonderlike gasvrou met personeel en al!
Jun 2026
Carla R
Saam met lewensmaat
5.0
Beste waarde vir geld! Ons het verskriklik lekker by Biffie gebly! Sy het regtig die ekstra myl gestap en is 'n ongelooflike gasheer. Dankie!
Jun 2026
Joanne V
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy and comfortable. Would definitely recommend. We had a wonderful stay at Biffies. Biffie is a fantastic hostess and made us feel ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Hilda Sidney D
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties! Wat 'n aangename verrassing. Voel soos huis. Biffie is 'n fantastiese gasvrou. Sal dit hoogs aanbeveel.
Mei 2026
Johan J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Beste gasvrou! Lekker geslaap! Lekker man lekker geslaap!!! Baie dankie Biffie vir 'n wonderlike tyd. Het baie lekker geslaap. Dit was bai...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Biffie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 591

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Biffie's Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39379bf3647b894dd3b979c903c53cf166d93b57cd9338ecc898b17e6fb4fad68e2817dfa230a334043f7e7a009f46510c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 591 5 1 5 1 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.345572569786 22.583710271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang