+12
Gastehuis in Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 591 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dries G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gemaklik en rustig. Biffie is 'n wonderlike gasvrou met personeel en al!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Beste waarde vir geld! Ons het verskriklik lekker by Biffie gebly! Sy het regtig die ekstra myl gestap en is 'n ongelooflike gasheer. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Cozy and comfortable. Would definitely recommend. We had a wonderful stay at Biffies. Biffie is a fantastic hostess and made us feel very welcome. The room is very comfortable and she even put on our electric blankets for us so that it would be warm when we got into bed. She really goes above and beyond. The bed is also super comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda Sidney D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Absoluut fantasties! Wat 'n aangename verrassing. Voel soos huis. Biffie is 'n fantastiese gasvrou. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biffie
Biffie's Cottages
Hallo Hilda, dankie vir die mooi review! Dit beteken baie!

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Uitstekend! Beste gasvrou! Lekker geslaap! Lekker man lekker geslaap!!! Baie dankie Biffie vir 'n wonderlike tyd. Het baie lekker geslaap. Dit was baie lekker, rustig en baie mooi. Alles is so netjies en skoon. Veilig parkering en die lekkerste bederfbroodjies vir ontbyt! Het nou ons permanente oornagplekkie gekry!!!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig,veilig en ontspanne. Gasheer was baie behulpsaam, vriendelik akomoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik, vriendelik en rustig. Absoluut fantasties. Dankie Biffie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biffie
Biffie's Cottages
Baie dankie! Groete, Biffie

Maritza B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfekte oorstop plekkie. Alles wat jy benodig, veilige parkering, goeie mense. Pragtige oorstop na Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldee K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lieflik. Het voorheen by Biffie oorgebly en kyk altyd eers of haar plek beskikbaar is wanneer ek bespreek. Dit voel asof jy by vriende gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Veilig en netjies. Soos altyd uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Biffie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 591

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39379bf3647b894dd3b979c903c53cf166d93b57cd9338ecc898b17e6fb4fad68e2817dfa230a334043f7e7a009f46510c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 591 5 1 5 1 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.345572569786 22.583710271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang