+12

Biffie's Cottages

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Biffie's Cottages is in 'n stil en veilige area in Beaufort-Wes geleë en bied 2 identiese tuinkothuise wat baie na aan die middedorp is.

Kothuis 1 het 2 enkelbeddens en Kothuis 2 het 'n dubbelbed. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer met stort en geriewe soos lugversorging, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n privaat ingang en toegang tot die tuin. Veilige parkeergeriewe is beskikbaar vir gaste.

Beaufort-Wes is 'n dorpie in die Wes-Kaap in Suid-Afrika. Dit is die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo en staan as die "Hoofstad van die Karoo" bekend. Die dorpie is naby die Karoo Nasionale Park.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 551 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hendry (Nick) E
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende en vriendelike diens. Heerlik oorgebly! Gasvrou se vriendelikheid, professionaliteit en bedagsaamheid is uit die boonste rakke! Hiér sal e...
Sien meer
Nov 2025
Nicolette G
5.0
Biffie de Vos is die 'B' in Biffie's Cottages. Dis haar hart en siel. Dit was slegs 'n oornagverblyf, en tog het Biffie ons vriendelik ontvang. Daar w...
Sien meer
Okt 2025
Linda B
5.0
Hemels. Fantastiese gastehuis, sal dit sterk aanbeveel.
Okt 2025
Patsy J
Saam met lewensmaat
5.0
Best ever. Amazing, the host went above and beyond with morning rusks and padkos for the road.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Peter R
Saam met lewensmaat
5.0
Beyond excellence. Biffie went out of her way to assist us. She was extremely helpful and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Biffie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 551

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Biffie's Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39379bf3647b894dd3b979c903c53cf166d93b57cd9338ecc898b17e6fb4fad68e2817dfa230a334043f7e7a009f46510c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 551 5 1 5 1 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.345572569786 22.583710271164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang