+29
Selfsorg in Big Bay

Big Bay Beach Club Apartment

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Stefan H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Postcard view of Table Mountain. The apartment is ideally situated and has an exquisite view. It is within walking distance from the beach and shops. We loved our stay; however, the bed in the main room was very uncomfortable, and the couches in the lounge are very worn out and dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit E
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2026

Oor die algemeen 'n baie lekker vakansieplek. Ons het baie lekker gebly - veral die see-uitsig van Tafelberg vanuit die woonstel was asemrowend en met die see net oor die straat was dit heerlik. 'n Paar klein dinge het gepla: die beddegoed het 'n vuil reuk gehad, selfs die komberse se reuk was onaangenaam. Gelukkig was daar skonerige beddegoed in 'n kas waarmee ons ons beddegoed vervang het. Van die breekgoed was nie genoeg vir vier mense nie, bv. net drie papborde en net een koppie, maar darem vier bekers. Van die res was daar genoeg. Ongelukkig ook net drie kroegstoeltjies by die ontbythoekie - ons moes elke keer 'n stoel van die balkon af inbring en twee kussings bo-op mekaar daarop sit sodat dit dan hoog genoeg was om by die tafel by te kom. Die balkon was nie skoon nie, dit was olierig van vorige braaie en boonop moes ek die rooster skoonmaak voordat ons dit kon gebruik. Dit het bietjie gepla dat daar geen DStv was nie, maar die Wi-Fi het dit opgemaak.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zane-Lee L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2025

Goed. Kort meer cutlery en daar is nogal skade in die woonplek. Verder was dit 'n lekker verblyf.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Tharwat S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

The best holiday in years. Our stay was absolutely amazing. The view of Table Mountain and the beach within walking distance was truly great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlik. Baie lekker gebly, net die beddens was baie ongemaklik, my rug was gedaan. Ander baie heerlik. Baie dankie. Die gasheer was al te oulik en het lekker ryk goedjies in die badkamer gelaat, wat baie waardeer was. Sal weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angus G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Peaceful! Great! It was peaceful and no disturbance. Fun for the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randi A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Good. It was very nice, the pool was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emlyn Mark H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Fantastic stay. Great place is with a great location. Great experience enjoying this location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esmond C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Dit was fantasties. Alles was goed gewees, net WiFi al die tyd af gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Java Avenue, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0adb65968e09dd8ebf4fdda1e028343922c5c68748965077ae18985a4245ca7fdbee4aaeb8f6fe1bff92cd90efe8a20ccf50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Java Avenue Big Bay Beach Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783623540625 18.454339975463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang