+15
Selfsorg in Bloubergstrand

Big Bay Beach Club Unit 80

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Charene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Lekker rustige kuierplek en waarde vir jou geld. Sal die eenheid enige tyd aanbeveel by kliënte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Big Bay Beach Club Unit 80
Dit was 'n plesier om Charene as gas te ontvang en sy is enige tyd weer welkom. Sy het mooi na die eenheid omgesien en dit baie skoon en netjies gelaat. Baie dankie, dit word opreg waardeer

Juliet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit was uitstekend veilig en die mense in die kompleks was vriendelik verby. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan, maar nie in die winter nie, dit was te koud Die plek en omgewing self is manjifiek, uitstekend en 'n mens kan met 'n geruste hart slaap sonder dat jy hoef te bekommer oor jou voertuig daar op die perseel. 100% en nog meer sal ek dit aanbeveel vir my vriende. Ek kom weer, Unit 80!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Big Bay Beach Club Unit 80
Dit sal 'n plesier wees om Juliet en familie terug te verwelkom. Hulle is 'n baie aangename familie, het baie mooi na die plek gekyk en in 'n uitstekende toestand gelos.

Chris N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2023

Rustig, gemaklik, veilig en goed ingerig. Hierdie is soos jou huis weg van jou huis. Hulle gee ag op die klein dingetijies wat verblyf gerieflik en gemaklik maak. Die gasstoof, beurtkragligte en WiFi UPS maak dat jy gemaklik is tydens beurtkrag en oor die weg kom. Vriendelike diens.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Big Bay Beach Club Unit 80
Chris en familie is baie aangename en vriendelike gaste wat enige tyd terugverwelkom sal word. Hulle het die plek skoon en netjies gelaat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 3)
Bespreek

11 Otto Du Plessis Drive, Big Bay Beach Club Unit 80, Sumatra Avenue, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73de1a64dae95ee3b2e9e56f7958007739262515364103dd7633e6f026777fcf0519cd08afb57997e630872e5219db2743fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 11 Otto Du Plessis Drive Big Bay Beach Club Unit 80, Sumatra Avenue 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783206984281 18.45576241468

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang