@Bignonia

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Nolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Besigheid. Die verblyf was gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lieflik, netjies, sal definitief aanbeveel. Baie netjiese plek, ons het dit geniet en dit was perfek vir wat ons doel was. Anneke het ons ook baie te moed gekom met ons skou hondjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi J
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Alles wat mens nodig het, is daar en dit was wonderlik. Dit is 'n wonderlike area. Ons het dit baie geniet. Baie skoon, netjies en privaat. Ons kon kom en gaan soos ons wou, en dit was baie belangrik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het baie lekker gebly. Anneke en Frits was baie behulpsaam en die woonstel is toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies en skoon. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carne S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Awesome. It was very nice; the place is spacious. Love the kitchen; it's nice and big. The bathroom is also big, and the bed is 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Naweek weg breuk. Pragtige plekkie, netjies en stylvol. Ons het baie lekker gebly met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dustin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A hidden gem. Absolute value for money. Wonderful location and a beautiful little staycation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy-Lee G
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Vreedsaam, liefdevol, rustig, asemrowend. Werklikwaar 'n stukkie hemel op aarde, my gunsteling gedeelte was dat ek soggens kon sit en my koffie geniet terwyl ek die vroeë oggendson kon geniet. Ek was so mooi ontvang, baie baie dankie! Ek is van die Boland, maar die stad het my ingesluk en Bignonia het my hart gesteel. Sien weer binnekort .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Skoon en veilig. Baie skoon en veilige verblyf, sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia G
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Gerieflik met alles wat nodig is. TV met Netflix 'n bonus. Pragtige blyplek in 'n baie mooi deel van die Kaap. Lekker stapafstand na Sonstraaldam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Bignonia Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac2b8fa3dfd2f66303a34994dbfb85061ed7b71091099805471b902e1c09800aef130618107a7a428896ebd72affcdf6e9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 8 Bignonia Street Vygeboom 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.848501896454 18.656828976123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang