Pick your preferred language

English

Afrikaans

+51
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Van Riebeeck Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bijou @15 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Montagu en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV.

Bijou @15 is stapafstand vanaf die sentrale deel van hierdie geskiedkundige Klein Karoo-dorpie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Melinda V
Saam met vriende
5.0
Geriefik en goed toegerus. Naby restaurante en winkels. Dit is 'n pragtige plek. Kamers baie ruim. Goed toegeruste kombuis en baie skoon. Sal dit defi...
Sien meer
Okt 2025
Yolande V
Saam met vriende
5.0
The photos don't do Bijou@15 justice as the place is more spectacular! Spectacular, comfy, and the highest quality finishes. The furnit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Leverne A
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Veilige area met alles binne stapafstand met wonderlike geboue en mense.
Apr 2025
Fransien B
Gesin met klein kinders
5.0
Die eenheid is so mooi. Dit was vir ons gesin so 'n lekker bederf met die mooi meubels. Perfekte wegbreuk in die hartjie van Montagu.
Apr 2025
Belinda L
Saam met lewensmaat
4.4
Skoon, netjies en gerieflik. Montaqu is 'n pragtige dorpie. Ons verblyf was uitstekend.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christiaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 15 Van Riebeeck Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bijou @15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Van Riebeeck Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe358b32954ed22ebc1e9b38b7f93c13fe3c8112a8cf4d9ec4bec4da6cd62edd7301bfeb5f62037a05168dbdceebf2326e1b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 15 Van Riebeeck Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.79223 20.123013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang