Pick your preferred language

English

Afrikaans

+23
Selfsorg in Hermanus

Bing Heights

4 gaste

1 slaapkamer

4 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Francolin Close, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bing Heights is 'n ruim selfsorg-gastesuite op die boonste verdieping van die eienaar se vakansiehuis in 'n stil deel van Hermanus. Dis agter die gholfbaan en is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Dis stapafstand vanaf voetslaanroetes in die berge en die Saterdagmarkie.

Die oopplan-suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Alle linne, handdoeke en badseep word voorsien.

Die kombuis is met 'n oondjie, induksiestoofplaat, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe met 'n beginpakkie gevul met tee, suiker, koffie, melk en beskuit is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n dagbed en 'n uitrolbed vir 2 kinders. Die oopplan-kombuis lei na 'n eetarea met 'n kaggel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en die DStv Access-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat binnehof met 'n tafel, stoele en 'n Weber. Daar is 'n warm buitestort en 'n wasgoedlyn wat gaste kan gebruik om af te spoel wanneer hulle van die strand af terugkom. Gaste het toegang tot 1 veilige en privaat parkeerplek in die oprit op die perseel. Die verblyf is sowat 1,6 km vanaf Hermanus se middedorp en 5 km vanaf Grottostrand.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 13 Francolin Close, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bing Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Francolin Close, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47fe3953cf00f1427e1bbb1cae86095fd51c382993f2e0acc8bda2eaacc84a04f1a49a2c6df3448951923847fbfa1a628de8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 13 Francolin Close Hermanus Heights 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.403984886979 19.250626855225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang