Bing Heights
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francolin-keeromstraat 13, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bing Heights is 'n ruim selfsorg-gastesuite op die boonste verdieping van die eienaar se vakansiehuis in 'n stil deel van Hermanus. Dis agter die gholfbaan en is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Dis stapafstand vanaf voetslaanroetes in die berge en die Saterdagmarkie.
Die oopplan-suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Alle linne, handdoeke en badseep word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, induksiestoofplaat, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Tee- en koffiemaakgeriewe met 'n beginpakkie gevul met tee, suiker, koffie, melk en beskuit is ook beskikbaar. Die oopplan-kombuis lei na 'n eetarea met 'n kaggel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en die DStv Access-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea het 'n dagbed en 'n uitrolbed wat teen ekstra koste beskikbaar is vir tot en met 2 ekstra kinders.
Gaste het toegang tot 'n privaat binnehof met 'n tafel, stoele en 'n Weber. Daar is 'n warm buitestort en 'n wasgoedlyn wat gaste kan gebruik om af te spoel wanneer hulle van die strand af terugkom. Gaste het toegang tot 1 veilige en privaat parkeerplek in die oprit op die perseel. Die verblyf is sowat 1,6 km vanaf Hermanus se middedorp en 5 km vanaf Grottostrand.
Slaapplek
’n Bespreking by Bing Heights sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Ligging
- Francolin-keeromstraat 13, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Bing Heights het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francolin-keeromstraat 13, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom