+57
Selfsorg in Karoo

Binnefontein Gasteplaas

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Binnefontein, 49 km from Williston, 8920, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Binnefontein Gasteplaas bied selfsorgverblyf op 'n plaas 49 km vanaf Williston. Dit is ideaal vir 'n gesin wat uit die stad se gewoel wil ontsnap, aangesien dit in die hartjie van die Karoo geleë is.

Dié plaashuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, koolstoof, yskassie, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die onderdakstoep het 'n etenstafel, braaigeriewe en gaste kan 'n uitsig oor die omliggende plaas geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Adriaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Dis is nou 'Memories' van 'n heerlike, geseënde verblyf in die Karoo. Dit was baie lekker, alles werk in die verblyf en die omgewing is tipies Groot K...
Sien meer
Feb 2026
Dirkie D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Ons het 2 nagte op Binnefontein deurgebring met ons 3 kinders en 2 honde. Dit was ongelooflik rustig met die pragtigste landskap en sonsak. Di...
Sien meer
Jan 2026
Stephan P
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Excellent stay, really enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Bonita M
Gesin met klein kinders
5.0
Secluded, proper Karoo style farm. We had such a cosy stay at Binnefontein Gasteplaas. The beds are so comfortable, the bedding is very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Janus V
5.0
Awesome stay. Awesome place to stay. Fully equipped with everything you need. We had a short stay there and would have loved to stay lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Klara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Binnefontein, 49 km from Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Binnefontein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Binnefontein, 49 km from Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA561c994eb525d72b47cf9718f2104ff6314a47f796f8ba2f3dbef3be675f6e6bbb12bda0f8af4250c5ab1418ae0c1fb704c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 Binnefontein 49 km from Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.624078528612 21.202611863764
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang