- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Christo Avenue, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Birch Tree is in Olivedale, Randburg geleë en bied skoon en gasvrye akkommodasie. Ideaal vir sake- en ontspanningsgaste.
Verblyf bestaan uit 4 gemaklike slaapkamers en 1 selfsorg-eenheid met slaapplek vir tot 8 gaste. Die slaapkamers is almal privaat en het en suite-badkamers. Geriewe sluit in 'n elektroniese kluis, 'n platskerm-TV, DSTV, NetFlix, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe, veilige parkering van die straat af, 'n gemeenskaplike sitkamer en patio, asook 'n swembad vir almal om te geniet. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die gastehuis. Toere en vervoer kan op aanvraag gereël word.
Birch Tree is stapafstand van Olivedale-kliniek en slegs minute van The Ticketpro Dome, Northgate Winkelsentrum, Fourways Mall, Monte Casino, Randburg, Kya Sands, Northriding, Northlands Deco Park, Soccer City, Sandton City, Strijdom Park, The Lion Park, Maropeng en vele meer besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Emil Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 86
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 20 Christo Avenue, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
- Gaste dink Birch Tree het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Christo Avenue, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang