LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Birch Tree Cottage | LekkeSlaap
+62

Birch Tree Cottage

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Birch Tree Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nicoline P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Naby aan sentrums, maar rustige area.

Sunette M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette M

Was heerlik.

Alles was netjies en in orde. Het daar gebly tydens die geboorte van ons kleinkind. Ons het heerlik gebly.

Erik S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in die stad.

Dit het perfek aan ons behoeftes voldoen. Naby alles. Netjies gevestigde tuin en kristalhelder skoon swembad vir lafenis. Ontbyt uit die boonste rakke.

Birch Tree Cottage's terugvoer

Baie dankie Erik. Hoop om jou binnekort weer te sien.

Birch Tree Cottage
Ntokozo L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntokozo L
Enkelreisiger

My stay at the B&B was wonderful, the place is at a secure location and the staff is very friendly.

The rooms are neat and very spacious.

Carina S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Verskriklik mooi en netjies!

Al wat dit kort is dakwaaiers in die kamers. Ons het in die woonstel gebly. Baie mooi, netjies en afgesonder.

Pieter R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Enkelreisiger

Was baie goed gewees, skoon en netjies en die ete was ook baie lekker gewees, sal beslis weer gebruik maak van die B&B.

Baie netjies en skoon en veilig.

Herman R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R
Saam met vriende

Rustig, skoon en baie aangenaam.

Vriendelike diens gekry. Esther was baie behulpsaam as ons iets nodig gehad het.

Erica V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Waarde vir geld en baie goeie diens, vriendelik en behulpsaam.

Ons is baie hartlik verwelkom. Werkers baie behulpsaam met 'n mooi gesindheid. Diens puik. Kamer baie skoon en gerieflik. Esther het regtig die extra myl geloop vir ons. Ontbyt was baie smaaklik en gerieflik en die verblyf is baie goed geleë gewees vir ons werksverpligtinge by die expo daar naby.

Heleen G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wel geleë en naby aan ons venue gewees, vriendelik en baie netjies.

Die kamer was baie beknop, het eintlik meer verwag as wat ons ontvang het, op die foto's vertoon die kamers groter en tussen bome ens. Ek wil graag 'n voorstel maak dat die staff die gang ligte afskakel, dit het deur die gleuwe van die die deur geskyn dat ons moes iets praktiseer met die handdoeke en kombers wat daar was om die lig te verhoed om deur te skyn want dit is baie helder. Dit help veel daar is hierdie weelderige dik gordyne in die kamer voor die venster om die lig van buite te blok maar jy het lig wat helder inskyn by die geslote kamer deur.

Marida S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marida S

Vriendelike, gerieflike verblyf naby die hospitaal.

Esther en haar span was van die begin af baie vriendelik en behulpsaam. Gerieflik en netjies. Baie naby aan Olivedale Hospitaal, wat dit besonder gerieflik gemaak het met besoektye (geen verkeersprobleme om daar te kom).

Francois K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Baie lekker en sommer naby die stadion.

Nadia V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Gesin met klein kinders

Beyond amazing.

Clean, felt like home. Staff was amazing. Amazing experience.

Janice J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience.

It was a good located accommodation for what we needed. The hospitality was simply amazing and even though we were late for breakfast, the hostess still accommodated us.

Jadia H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadia H

Vriendelike personeel, ruim kamers en lieflike tuine!

Birch Tree beskik oor vriendelike personeel wat heerlike ontbyt voorsit! Die tuin is pragtig en die kamers ruim. Parkering is bietjie knap vir bakkies, maar almal kon op die perseel parkeer. Beslis 'n goeie keuse vir akkommodasie! Veral die cottage is pragtig toegerus met baie leefspasie vir groot groepe wat saam reis!

Magda D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Gesin met klein kinders

Gasvry.

Die mense was baie gasvry en vriendelik. Ons het nie die omgewing geskenkies en hul het uit hul pad gegaan om vir ons kos van ons keuse te bestel. Die ekstra bed was vir die kinders opgemaak. Als was netjies en ons ontbyt was heerlik en die moeite werd. As ek weer daai kant toe moet gaan sal ek vir seker weer daar bespreek.

Mirinda B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mirinda B
Enkelreisiger

Ideally situated close to Olivedale Mediclinic. The only issue is that when the guest house is fully booked the parking is not so great.

The guesthouse is very close to where I did my evening classes but this week the guest house was fully booked. When I got home around 23:00 every night I was just able to park inside the premises. But I had to get up very early one morning to move my car as I parked someone in who had to go to Olivedale Mediclinic. The guest house is lovely, it is just the parking that is an issue when fully booked. Staff is very friendly and helpful.

Danielle A - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle A
Gesin met tieners

Dit was fantasties en Esther en die ander mense aan diens het ons regtig welkom en tuis laat voel.

Birch Tree Cottage se selfsorg-eenheid is pragtig en baie gerieflik ingerig. Die personeel was vriendelik, warm en baie behulpsaam. Die fasiliteite is goed versorg en dit was 'n plesier om daar tuis te gaan. Ontbyt was ook goed voorberei en baie bekostigbaar. Ek sal Birch Tree Cottage enige tyd voorstel.

Lizel H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Lizel H
Saam met vriende

Tidy. Very helpful and friendly staff.

Very clean. Staff is friendly and helped with big smiles even when booked in late. Very safe, the cottage is very private. Had everything we needed. Worth the money! Will surely use them again.

Mirinda B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda B
Enkelreisiger

Comfortable for bed and breakfast.

I attended the FBI Chef School course for the week and Birch Tree Cottage is literally up the road. Classes ended very late every night and it was easy to get home that late.

Vanessa B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons was tevrede met ons verblyf - netjies en skoon met goeie kliëntediens.

Charles W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles W
Enkelreisiger

A beautiful refuge to come to after spending hours at the hospital.

Esther, the hostess, was very helpful in every situation, whether I needed transportation or help with the internet, she was always available and with a joyful spirit.

Elsje V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje V
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Netjies, skoon en gerieflik.

Briony D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Briony D
Besigheidsreis

Peaceful.

The customer service was fantastic and the booking process simple. No hassles or stresses and the staff on site were extremely helpful Well located to get to places in Joburg whilst being out of the hustle and bustle.

Charnique K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charnique K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely room, awesome hospitality. Will come again.

Breakfast was really nice.

Conrad B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies gewees.

Het baie lekker gebly. Ontbyt was baie lekker gewees.

Hendrik B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon en vriendelik.

Personeel is vriendelik en gasvry. Skoon netjiese akkommodasie teen bekostigbare prys.

Nelrize G - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelrize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en hoogs aanbeveelbaar.

Warm gasvryheid, hulle selfsorgeenheid is uit die boonste rakke, lekker kos, wat jy sien op internet is wat jy kry en almal is vriendelik en behulpsaam... ek slaap verseker weer daar.. dis 'n "Lekker slaap"!

Tshegofatso M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tshegofatso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, wonderful.

Lovely decor, friendly staff and really close to the Dome. I'd stay there forever if I could.

Juan-pierre V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Birch Tree was 'n baie lekker blyplek om oor te slaap.

En die diens was puik en so ook die kamers! Sal definitief weer daar oorbly!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christolaan 20, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZGI2NzI5LTYwNDAtNGNjMi1iN2U4LWU3N2E1MDg4Zjk1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 20 Christo Avenue Olivedale 2158 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.053170859151 27.975908070803
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!