Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 70 End Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Birds Song is in die kusdorpie Sandbaai, net 2 km vanaf Sandbaai se strand, geleë.

Die tuinwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, 'n ketel, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Buite is daar 'n stoep met meubels en 'n uitsig oor die tuin.

Die woonstel word deur verskeie besienswaardighede omring en is naby Whale Coast Mall geleë. Dit is ook net 'n entjie se ry vanaf Hermanus se middedorp. Of gaste nou 'n rustige toevlugsoord in die natuur soek of opwindende avonture wil aanpak, Birds Song bied die perfekte basis vir 'n onvergeetlike wegbreek by die see.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 70 End Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bird Song het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek

70 End Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7737dfbe0f01e3fe07168ea4a9ca0ed9ad532b9c08984f49b9845f5fa886f8ab37e2eeee7a22f40faa89312debb324cf865b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 70 End Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.418637707537 19.200864747452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang