+97

Bird's View Vakansiehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Ghwarrie Cresent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bird's View bied 2 luukse selfsorg-eenhede aan die voet van die Kleinrivierberge in Vermont. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Hierdie ruim eiendom beskik oor 'n hoofhuis en 'n aparte tuinwoonstel wat afsonderlik of saam gehuur kan word.

Die akkommodasie is uitsluitlik beskikbaar vir een groep gaste en word nooit met ander vreemdelinge gedeel nie.

Die hoofhuis bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers bied pragtige see- en berguitsigte, 'n koninggrootte-bed, 'n inloopkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad (slegs in een slaapkamer), stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders, met 'n nabygeleë badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die woonstel is deel van 'n groter huis op die eiendom en kan saam met die hoofhuis gehuur word om meer gaste te akkommodeer. Die woonstel bestaan uit 'n aparte slaapkamer groot genoeg vir 2 persone, 'n oopplan-area met 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer. Die bank in die sitkamer kan in 'n bed omskep word, geskik vir 2 kinders of 1 volwassene.

Daar is 'n swembad met sonstoele, 'n klein houtverhitte warm bad en 'n groot oordekte lapa met 'n braai.

Veilige parkering is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 28 Ghwarrie Cresent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bird's View Vakansiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Ghwarrie Cresent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fa5b86b9790e57537ce569b41d2438c8a4031aaaad4609be3db06d7f3950974778a973b07534d3e3589281b4e7d48b36646?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 28 Ghwarrie Cresent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.4160653 19.15325
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang