+37
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 171 Kerk Street, Westbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bisibee bied sakpasverblyf in Oudtshoorn. Dis in ’n goeie area in Oudtshoorn geleë en is net 1 km van die middedorp af.

Elke kamer het 'n bad of stort, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en SABC TV. Geriewe op die perseel sluit 'n klein swembadjie en gratis WiFi in. Daar is 1 veilige parkeerplek per kamer.

Gaste kan 'n heerlike dag in die area geniet deur oor die Swartbergpas via die dorpie Prins Albert te ry, en dan terug te keer deur Meiringspoortpas of De Rust. Gaste kan ook die Rus en Vrede Waterval, Kango-grotte, Kango Wildplaas, volstruisplase en TBI Aventures wat vierwielmotorfietsry, abseil, grotklim, voetslaan en kanovaart in die area insluit geniet.

Bisibee het 'n heerlike tuin waar gaste kan ontspan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Josephine B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing. Baie lekker, dankie. Skoon en netjies. Gasvrou baie gaaf. Mooi tuin met die mooiste plante en uitleg van die tuin.
Apr 2026
Werner M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, gasvry en vriendelik. Baie lekker, baie gasvry, vriendelik.
Mrt 2026
Hilary B
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. My husband stayed at Bisibee whilst I was in the local hospital. He was delighted with the cleanliness, safety and friendlin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Lee-Ann T
Gesin met klein kinders
5.0
Convenient, comfy and friendly. Great communication, comfortable room, great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Michelle T
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay. Very pleasant stay. Neat, clean, tidy accommodation and guest house. Lovely hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 17 jaar

Ligging

  • 171 Kerk Street, Westbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bisibee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

171 Kerk Street, Westbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97de8052e02f8073de4ac0576c9f5d90e24d035908506d9033d621c92087e35af3d6b311a352f8fe69debd6ba6e8458caafe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 171 Kerk Street Westbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.587363966132 22.193203568459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang