Bitou 8
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Bitou Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bitou 8 is 'n dubbelverdieping-selfsorgvilla teen die strandmeer in Thesen-eiland, 'n veilige ontwikkeling by die marina naas die pragtige Knysna-riviermonding. Die Thesen-eilande bestaan uit 19 mensgemaakte eilande wat deur 21 brûe verbind word en deur 25 hektaar getywaterweë omring word. Dit word deur 'n hoofweg en 'n brug met die land verbind en is stapafstand vanaf die skilderagtige waterfront, seiljaghawe en Knysna se middedorp.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers is op die boonste verdieping en die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik die gastebadkamer met stortgeriewe.
Die kombuis, eetarea en leefarea is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel geskik vir 6 gaste, stoele en 'n plafonwaaier. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met sonstoele en Weber-braaigeriewe. Die stoep lei na die verhitte swembad en 'n dek met 'n etenstafel en stoele.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Bitou Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bitou Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang