BlackBrick Hotel Bedfordview
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 196 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Johnson Road, BlackBrick Hotel Bedfordview, Essexwold, 2007, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
BlackBrick Hotel Bedfordview bied selfsorgverblyf in 'n hotel in Essexwold, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet, asook verskeie geriewe op die perseel kan geniet.
Verblyf word in verskeie eenhede aangebied, afhangende van die gaste se behoeftes. Elke eenheid beskik oor 'n gemaklike bed, kwaliteit linne en handdoeke, 'n werktafel, lugversorging, 'n toegeruste kombuisie, 'n sitarea, slim-TV, haardroër, kluis, en sekere eenhede bied gaste toegang tot 'n terras en sommige het uitsigte oor die tuin. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot verskeie geriewe op die perseel soos 'n koffiewinkel, gemeenskaplike swembad, padelbane, samewerkingsruimtes soos privaat zoom-pods, 'n fiksheidsgerigte hardlooproete, gimnasium en 'n beeldhoutuin. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 13 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
BlackBrick
Hotels
Eiendomme 4
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 24 Johnson Road, BlackBrick Hotel Bedfordview, Essexwold, 2007, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Johnson Road, BlackBrick Hotel Bedfordview, Essexwold, 2007, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 196 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang