+88
Selfsorg in Lidgetton

Blesberg Farm Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Aliza L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Stil en pragtige wegbreek. Ons het net vir die naweek weggeglip en Blesberg was verrassend lekker. Die selfsorgkothuisies het alles wat jy nodig het, selfs oorgenoeg kaggelhout vir 'n lekker vuur in die reuse kaggel. Die dam was binne stapafstand van ons kothuisie, maar jy kan soontoe ry ook (met 'n gewone kar), en ons het ure op die dam rondgedobber om vis te vang. Dit was stil en pragtig, en die plaas maak kanoes beskikbaar -- ons hoef niks saam te bring het, behalwe ons visstokke, nie. Ek het selfs 'n otter te siene gekry! Die akkommodasie is rustic, maar tensy jy 'n hotel en B&B verwag, sal jy dit baie geniet. Perfek vir wegbreek; miskien 'n bietjie rof vir stadsjapies, maar absoluut heerlik vir ons plattelanders. Daar was nie WiFi nie, en ook nie enige stadsliggies te sien nie. Wonderlik. Ons beplan om in die somer weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

We had a great stay! Basic accomodation but perfect a long weekend getaway. We had a great stay! Basic accomodation but perfect a long weekend getaway. The farm is beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Can't wait to go back. We had the most incredible time at Blesberg. Our little ones loved the animals. The first thing they did in the morning was moo back at the cows. The fireplace kept us warm on chilly nights. The cottage had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Peaceful, entertaining and rejuvenating (even with a toddler and new born? We stayed in the Ivy Cottage. The cottage is neat, cosy, and had all the amenities we needed. The space and view from the patio is incredible, and it was so lovely to have the farm animals so close by, especially with a toddler who loves animals. The space at the dam was amazing. We spent all day there. The communication from Nicole and the website assured us that there were no delays or uncertainties.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morag A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Comfortable cottage on lovely dairy farm. We didn't stay there much during the day as we were using it as a base. It is in a stunning valley and very peaceful and comfortable. I would suggest that it not be labelled as being in Balgowan as that was a little misleading. Rather say it's in the Lidgeton Valley. Nicole was very helpful when we needed her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Ons het net 1 nag gebly, sou maklik vir 'n naweek kon bly. Baie rustig op die plaas, mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Very nice overnight stay on a working farm with beautiful views. Lovely cottage. Staying in Pumpkin Cottage was pleasant and we enjoyed it very much. The fresh farm milk was a pleasant surprise and well enjoyed. We will return and visit again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle I
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Beautiful, peaceful spring. Absolutely loved our stay - spent most of our time at the dam - fishing, canoeing, and going down the zipline. Such a peaceful place, and the perfect spot to completely unwind and switch off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Lekker plek as jy van stad geraas wil ontsnap. Baie lekker gebly. Heerlik gerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Blesberg Farm, Lidgetton, Howick, 3290, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA371e5b1f8711f4b217a16f023a4c5e25427fbb0f988c161a2af6d1e579e378db95bae3410502ea229a083e653d859b572113?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 Blesberg Farm Lidgetton 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.46077 30.03268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang