Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blesberg Farm Cottages

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesberg Plaas, Lidgetton, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blesberg Farm Cottages bied selfsorgverblyf op 'n lowerryke en skilderagtige suiwelplaas van 4 hektaar in die hartjie van die KwaZulu-Natal Middellande, ongeveer 25 km vanaf Howick. Hierdie gasteplaas bied 'n rustige plaaswegbreek en 'n ontsnapping vanuit die besige stadslewe.

Verblyf beskik oor verskeie kothuise wat individueel versier is en 'n herehuis. Dit bied slaapplek aan 2 tot 15 gaste en elke eenheid het aparte slaapkamers, 'n privaat badkamer en 'n goed toegeruste kombuis of kombuisie met die basiese geriewe om maaltye te kook. Elke eenheid het ook 'n kaggel met privaat braaigeriewe en linne word voorsien.

Gaste kan hul bergfietse saambring en die plaas se roetes verken, sterrekyk, visvang, bootry en in die dam of riviere swem. Verder kan hul ook voëlkyk, voetslaan of neet lekker uitspan. Die plaas het verskeie wild soos duikers, bosbokke, blesbokke, ribbokke, oribi, waterbokke, hase, muskeljaatkat, muishonde, ystervarke, swartrugjakkalse en otters, om maar 'n paar te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 21 resensies vir Blesberg Farm Cottages
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 2

Ligging

  • Blesberg Plaas, Lidgetton, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blesberg Farm Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blesberg Plaas, Lidgetton, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ac6a3a52cbb5621d62bd26ca3a3c21d1fdb43add887101dea065908cc9f605ed305378db7209640dba1e4857b61443529b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Blesberg Farm Lidgetton 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.46077 30.03268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem