Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Lidgetton

4.3 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Lidgetton van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Lidgetton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lidgetton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lidgetton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lidgetton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lidgetton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lidgetton

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dargle, KwaZulu-Natal

Pennylane Guest House is 'n tradisionele landelike gastehuis op 'n plaas in die hartjie van die Midlands met die mooiste omgewing, plaaslike gebeurtenisse, uitstekende fynproewer-restaurante en koffiewinkels, verfri...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Balgowan, KwaZulu-Natal

Lastingham Guest Lodge is 'n groot, ou landelike opstal in die KwaZulu-Natalse Middellande teenaan die voorheuwels van die majestueuse Drakensberge, geleë tussen golwende heuwels en beeldskone tuine. Ons bied verbl...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Enniskerry is in 'n beeldskone lanbouvallei in die hartjie van KwaZulu-Natal se middellande, sowat 220m vanaf die R103 (die ou Durban-hoofweg) op die D2346, geleë. Ons bied verblyf in 4 ruim en gerieflike selfso...

Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 2)
Hotel in Balgowan, KwaZulu-Natal

Granny Mouse Country House en Spa is in die skilderagtige KwaZulu-Natalse Midlands aan die hange van die uKhahlamba-Drakensberg, een van Suid-Afrika se erfenisgebiede. Soos die naam voorstel, straal die hotel ouwêr...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Myrlou Cottage is 'n gesellige kothuis met 'n lieflike uitsig en is net 13 km vanaf Howick. Dié kothuis het 2 eenhede, 1 op die onderste verdieping en die ander op die boonste verdieping. Elke slaapkamer het slaap...

 Koepons teen 30% af
Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Midlands Inverness Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas in Caversham, 'n pragtige, stil vallei in die KwaZulu-Natalse Middellande. Die plaas is in die hartjie van die Midlands Meander, naby ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Toad Hall Self-catering Cottages is op 'n 10 ha-eiendom in 'n afgesonderde landelike omgewing met 'n uitsig oor die skilderagtige Caversham-vallei in die KwaZulu-Natalse Middellande. Toad Hall Self-catering Cottages...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

St Ives is 'n lodge, restaurant en trou-venue en is in Leeurivier in die pragtige KwaZulu-Natalse Middellande op die R103 geleë. Dit is 10 km van Howick af, 7 km van die Midmar-dam af, 20 minute van Pietermaritzbur...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
B&B in Dargle, KwaZulu-Natal

Seasons Farm Bed & Breakfast word deur die eienaar bestuur en is in die ongerepte prentjiemooi vallei Dargle, ongeveer 7 km vanaf Howick. Die gastehuis het ook 'n 1 km lange front van die Umgeni-rivier. Verblyf by...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Millgate Cottage is 'n pragtige plaas, van net oor die 2 hektaar groot, geleë tussen plase en landerye. Die meeste stadsjapies verlang na hierdie rustigheid, fantastiese uitsigte, natuurlike skoon water en suiwer l...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za