+25
Wildsplaas in Tankwa Karoo

Blesfontein Guest farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Pierre F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Doen dit! Uitstekende ondervinding. Die area is iets besonders en Blesfontein was seker die beste plek wat ons nog gehad het. Die platorand en Nicol se sterrekyk is spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie A
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

N Rustige, skoon plek met uitstekende ligging en baie vriendelike gashere! Ons het vir 2 nagte bespreek, maar dit was so lekker rustig daar en die sterre so helder, dat ons vir 7 nagte gebly het! Dit was lekker om Nicol en Marina te ontmoet! Hulle het ons baie tuis laat voel! Nicol het een aand daar op die plaas vir ons sterre gewys met sy groot teleskoop en ons het so baie geleer van die sterre by hom! Nicol ken die sterreryk. Ons het al die plaasdiere baie geniet! Op Blesfontein kom mens se siel tot rus! Ek en my seun sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Uitsig vanaf platorand is iets wat mens nie moet mis nie! Pragtige klipgeboue wat goed ingerig is vir koud of warm. Alles wat nodig is, is beskikbaar vir 'n heerlike wegbreek. Kuierarea met speletjies vir kinders is 'n welkome ekstra. Swem tussen Koi-visse was 'n nuwe ervaring! Gaan kuier vir die Al Pakkas en adem die plaas in terwyl jy naby genoeg aan alles is wat Sutherland bied. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Rustic, farmstyle guest house living is always very relaxing for us. Fantastic, on the edge of the world, looking down onto the Tankwa Karoo, between animals and lovely interesting people. They all wanted to know where we came from on our motorbikes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Emma K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Relaxing, peaceful, great. What an incredible stay. Beautiful farm, it was so clean, lovely amenities. We swam with the fish. Nicol was so kind and accommodating. The stargazing with Nicol was informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rus en vrede. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim A
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Totally rejuvenating. Love all the animals. The escapement view is amazing. Outstanding as usual. Location is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely, short stay. We had a lovely overnight stay and got to explore the farm a bit the next morning on our drive and hike to the plateau. Wow, what a view! Plenty of farm animals greeted us, including some llamas. Would recommend staying here a few more nights in future to enjoy the farm more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

What a fantastic stay at Blesfontein Farm. What a fantastic guest farm. Off the grid and everything one could want for a farm getaway. Marina was an amazing host from arrival to departure. The stargazing experience with Nicol was simply amazing. An absolute must visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Blesfontein Guest farm
Thank you Russell and family. Hope to see you again soon. You were super guests!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Blesfontein Guest Farm, Bo Vis Road, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNGNiNjZmLWVjN2UtNGQ4NS04ODU5LTM1MjAxYzIyZWZlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 Blesfontein Guest Farm Bo Vis Road 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -32.468111 20.436192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang