+12

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2026 tot 6 Apr 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Conja Close, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Blessings is 'n selfsorgeenheid in Franskraal.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, kombuisie en 'n sitarea met 'n braai-area. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n binnebraai-area en 'n TV met die volle DStv-pakket

Gratis WiFi en Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Richardene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Conja Close, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blessings het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
10 % AF
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
10 % AF
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
10 % AF
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Conja Close, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e1cd0668bba71ccd54d9cc9d965183c9051de7315d9cd4d12a3e696821efba120e14c8468c894d7eb968410777a5c600034?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 4 Conja Close Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.600698295047 19.402655289455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang