Bliss Cottage
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Naude Bremer Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Bliss Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Langenhovenpark, Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Langenhoven-mark, Naval Hill Natuurreservaat, Naval Hill Planetarium en die Oliewenhout Kunsmuseum. Die Bram Fischer Internasionale Lughawe is ongeveer 18 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Naude Bremer Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Naude Bremer Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang