6 gaste
1 slaapkamer
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Bloekom Avenue, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bloekom Breakaway is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Heatherlands, George. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan die Tuinroete.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n enkelslaapbank vir 'n kind, 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders, 'n TV en 'n werkspasie. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, buitemeubels, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby winkels en restaurante, en die George-gholfbaan en die gewilde Fancourt Gholflandgoed is naby geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lauren Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 18 Bloekom Avenue, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Bloekom Breakaway het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Bloekom Avenue, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang