Blouberg Accommodation
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Rose-Innes Road, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blouberg Accommodation bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Bloubergrant en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Dié verblyf beskik oor 3 eenhede wat elk 'n privaat ingang het. Die kamers het elk beddens, 'n en suite-badkamer en linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, eetarea en sitarea. Elke eenheid het 'n slim-TV met DStv-en gratis WiFi.
Daar is 'n gemeenskaplike, sonverhitte swembad, 'n tuin met 'n Koi-dam en 'n grasdak-lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie verblyf is naby Dolphin Beach, vervoerroetes na Kaapstad sentraal en die lughawe via geïntegreerde busroetes. Dit is naby groot winkelsentrums, kuierareas met bioskope, kroeë, restaurante en 'n lewendige naglewe. Vlieërbranderry, branderplankry, Kite Beach en Dolphin Beach is minder as 1 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Petrus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 32 Rose-Innes Road, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blouberg Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Rose-Innes Road, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang