+23
Selfsorg in Bloubergstrand

Blouberg Beach Nest

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 Rose Innes Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Blouberg Beach Nest is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Bloubergstrand, Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie ateljee-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, dubbelwasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Daarbenewens sluit die eenheid lugversorging, 'n TV met DStv en 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat patio met 'n buite-eetarea, 'n gedeelde swembad en lapa met braaigeriewe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Verskeie plaaslike geriewe soos strande, winkels, kafees en restaurante is naby, met Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 28 km weg.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • 28 Rose Innes Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 892
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 892
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 892
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Rose Innes Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA805a7c24349408dee4e0926199d93ec480c3f77aec2c055be77c6ccac0a79681c90dd87c02e4463d2a5355630c48782445c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R892 per nag (plek vir 2) 28 Rose Innes Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.8187505 18.4876844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang