+19

Blouberg Heights 406

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird Drive, Blouberg Heights, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 435 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blouberg Heights 406 bied panoramiese uitsigte oor die see en is 'n sjiek en stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die kusgebied van Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die strand.

Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n gastetoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitkamer het groot skuifvensters wat gaste kan oopmaak vir vars seelug. Die ligging van hierdie kompleks is naby Bloubergstrand, verskeie restaurante, kroeë, winkels en nagklubs langs die strand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 791

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Sir David Baird Drive, Blouberg Heights, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Heights 406 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 435
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 435
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 435
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird Drive, Blouberg Heights, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77241927f5706a48e848a36e7736ca55c6beabd8343a47063be7404a7ad4a665d3eef94aefd9f39b45d7e4859722fc5cfac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 435 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Sir David Baird Drive Blouberg Heights 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.802525405952 18.462638824537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang