+5
Selfsorg in Bloubergstrand

Blouberg Heights 602

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Blouberg Heights 602 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus eenslaapkamerwoonstel in die Blouberg Heights-gebou in Blouberg. Dié woonstelblok is ideaal oorkant die pad van die strand af en bied mooi uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, en op Tafelberg en Robbeneiland in die verte.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die gemeenskaplike area het 'n koninggrootte-bed en die slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolf toegerus. Die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Daar is 3 bekende restaurante net anderkant die ou dorp. Een van hierdie restaurante is Ons Huisie, 'n tradisionele wit Weskushuisie wat nou ook 'n nasionale monument is.

Doendinge in die area sluit vlieërbranderry, seilplankry of swem by die bekende Big Bay-strand, of net ontspan en die uitsig geniet in. Daar is ook 2 bekende gholfbane in die area naamlik, die Atlantic Beach- en Milnerton Gholfbane. Canal Walk-winkelsentrum is sowat 12,8 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 70

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Heights 602 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97a57be186a4450a473f17ee08eaa24c7e1ca9b8697eddfacbd4f6092b68b61c3f477717678c4d23dc5aee666fc2f039c05d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.802531764269 18.46268442209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang